×

Jou beste wapen teen velveroudering

Maak retinol jou velsorgvennoot in die stryd teen fyn lyntjies en plooie. Retinol is ’n derivaat van vitamien A en help om die sigbare tekens van veroudering te beveg. Dit wakker die vrystelling van kollageen in die vel aan, vul fyn lyntjies en plooie op en versnel die omskakeling van selle wat verkleuring uitstryk. Dit beskerm ook die vel teen kollagenase, ’n ensiem wat deur UV-strale geaktiveer word en kollageen in die vel afbreek.

Goed om te weet

Wanneer jy ’n oor-die-toonbank-produk koop, kies een met ’n goeie reputasie wat die retinol-konsentrasie spesifiseer (0.1 is die beste) en in aluminium verpak is (om dit teen suurstof en lig te beskerm).

Probeer Dermalogica se Multivitamin Power Serum – dit verminder verkleuring, fyn lyntjies en die sigbaarheid van porieë.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Skakel na Engels

Maak retinol jou velsorgvennoot in die stryd teen fyn lyntjies en plooie. Retinol is ’n derivaat van vitamien A en...

Close