×
Skakel na Engels

Jimmy Choo poseer vir foto’s. Kyk net hier!

Nadat hy ná sy egskeiding net die kaal, wit mure van sy huis oorgehad het, en met net sy hond, Jimmy Choo, vir geselskap, het ’n Brasiliaanse illustreerder besluit om pret met sy geliefde bulterriër te hê

 

 

 

 

Dié beelde van Jimmy Choo, wat deel van sy baas se illustrasies word, is tog te woeflik. Kyk wat hy met die bevel “bly” reggekry het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kliek hier vir nog van hierdie foto’s.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
V&A met die selfdoen-vlogger Suzelle

Goeie Huishouding het gesels met die wonderlik snaakse vlogger (video-blogger) Suzelle, wie se grappige selfdoen-video’s aanlyn soos ’n veldbrand versprei

Close