×
Skakel na Engels

Jamie & Taylor bak en brou

Ons is mal oor Jamie Oliver en Taylor Swift. Kyk dié Bake it Off-video om te sien hoe prettig hulle in die kombuis teen mekaar meeding – ten bate van die kankerliefdadigheidsorganisasie Stand up to Cancer

http://youtu.be/HOTCR1uIaBM

 

 

HET JY GEWEET?

 

Die Koppie vir Kanker-veldtog kom volgende week tot ’n einde – jy het nog tyd om ’n teepartytjie te hou en geld vir Kansa, Suid-Afrika se amptelike kankerbewustheidsorganisasie, in te samel.

 

Vir meer inligting oor hoe om jou eie teepartytjie te hou om geld vir Kansa in te samel, kliek hier.

 

Alle #cuppaforCANSA-aanbieders het ’n kans om ’n R10 000-geskenkbewys van Le Creuset te wen. Skryf hier in.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die mammogram wat 30% doeltreffender is in die opsporing van kanker

Goeie nuus vir vroue: Nuwe digitale tegno-logie wat landwyd in Suid-Afrika beskikbaar is, maak die mammo-ervaring aangenamer én doeltreffender. Catriona...

Close