×

Is jy Miladys se volgende Model?

Miladys en Goeie Huishouding is op soek na vyf vroue om in hul Miladys-somerveldtog te verskyn
Mildays

Droom jy nog altyd daarvan om ’n model te wees? Skryf in vir die Miladys-modelsoektog van 2018 en jou droom kan dalk net waar word! Ons is op soek na vyf liefl ike vroue wat gereed is om voor ’n kamera te verskyn en te vier wie hulle is. As jy 30 of ouer is en ’n nommer 34 of groter dra, kan jy die geleentheid wen om in Miladys se komende somerveldtog Оn in die Augustus-uitgawe van Goeie Huishouding te verskyn.

DIE PRYSE SLUIT IN

  • ’n Fotosessie met Miladys en Goeie Huishouding. 
  • Elke wenner ontvang ’n Miladysgeskenkbewys ter waarde van R10 000.

SKRYF SO IN

Kliek HIER voor 30 April 2018 om in te skryf. Kry jou familie en vriende om vir jou te stem deur jou inskrywing in die sosiale media te deel en gebruik die hutsmerk #MiladysModelSearch.

 

Volg Miladys in die sosiale media: Facebook: @miladysfficial of Instagram: @miladyssa

FOTO: Met vergunning van Miladys 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Goeie Huishouding gesels met die selebsjef Mynhardt Joubert

Leer ken sjef Mynhardt ’n bietjie beter!

Close