×
Skakel na Engels

Hou jou diere vlooivry

Sommige vlooi-afweermiddels bevat chemikalieë wat jou troeteldier se vel kan irriteer. Lees hiér hoe jy op natuurlike maniere van vlooie ontslae kan raak

Vir katte:

  • Maak jou kat se bed vlooivry deur die kussing met een van die volgende kruie te stop: laventel, koljandersaad, salie, kamilleblommetjies of roosmaryn.
  • Voer katte gis om vlooie te verjaag. Vir ’n hond kan jy gis en knoffel gee, maar te veel knoffel is nie gesond vir ‘n kat nie.
  • Spuit jou kat en haar beddegoed met suiwer aalwynsap.

Vir honde:

  • Stop ’n paar hande vol sederhoutblokkies of-skaafsels in jou hond se kussing om die vlooie weg te hou en reuke te neutraliseer.
  • Jy kan ook kussings met wilde-als, wurmkruid, kakiebos, roosmaryn en laventel stop.

Lees meer:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Raak só van tuinslakke ontslae

Slakke kan ernstige skade aan jou tuin aanrig, so begin hulle uitroei nog voordat hulle kans kry om te begin...

Close