×
Skakel na Engels

Hoe om van Paasfees-oordaad te herstel

Was jou Paasvakansie ’n reusagtige dieetramp? Kom weer op dreef met hierdie maklike wenke vir gewigsverlies en oefening

 

Die beste manier om weer op die regte pad te kom is om ’n plan op te stel waarby jy sal kan hou – een wat jou opgewonde eerder as skrikkerig maak. Dit beteken geen drastiese diëte of uitermatige oefening nie. En onthou: babatreetjies!

JOU FIKSHEIDSPLAN

JOU KOSPLAN

  • Skud kilo’s vinnig en doeltreffend af met Dr. Oz se 7-dagdieet. Laat ’n gratis weergawe wat jy kan uitdruk hier af en plak dit op jou yskas sodat jy dit maklik kan raaksien en vir daaglikse motivering.
  • Of probeer Stephanie Middleberg, voedingskundige vir die sterre, se dieetlose eetplan, wat uit sewe maklik haalbare stappe bestaan.
  • Maak tyd om ’n weeklikse eetplan uit te werk en doen jou inkopies en voorbereiding vooraf. Om voorbereid te wees beteken jy sal minder geneig wees om aan versoekings toe te gee. En maak seker jy sluit soveel as moontlik van hierdie 10 kosse wat vet verbrand daarby in.

LEES OOK

Hoe om jou motivering terug te kry nadat jy gewig aangesit het

9 dieetmites wat jy nié moet glo nie

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 wonderlike redes om in die swembad te oefen

Versterk jou spiere, voel beter en geniet die voordele van oefening in die swembad

Close