×
Skakel na Engels

Hoe om ou blikkies weer te gebruik

Maak ou blikkies mooi met ’n lekseltjie verf en gebruik dit as houer vir enige iets van plantbakkies tot skryfbehoeftehouers

 

 

Herwin ou kosblikkies deur dit in mooi, praktiese gebruiksartikels te omskep – van plantbakkies tot skryfbehoeftehouers.

 

Doen dit só:

Maak seker die oppervlak is skoon en sonder olie en spuit dit met jou geliefkoosde kleur spuitverf. (Ons het Plascon Aerolak gebruik.)

 

Dié opgedolliede blikkies is hiperveelsydig. Hier is nog inspirasie:

 

Fotobron: Better Homes and Gardens

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
7 kreatiewe Kerskranse om self te maak

Ons het ’n paar wonderlike, maar maklike maniere ontdek om hierdie dekornoodsaaklikhede vir die feestyd te maak

Close