×
Skakel na Engels

Hoe om ’n Halloween-pampoen te maak

Kom in die gees van Halloween met hierdie maklike video oor hoe om jou eie Halloween-pampoen te maak

Hoewel Halloween nie so gewild in Suid-Afrika is as elders in die wêreld nie, is dit ’n lekker geleentheid vir die hele gesin om ’n bietjie pret te hê. Hoekom vra jy nie jou bure om betrokke te raak en ’n aand van “trick or treat” vir die kinders in die buurt te hou nie?

Om ’n bietjie Halloween-ambiance te skep, probeer hierdie pampoenkerfprojek. Jou kinders kan met die ontwerp help en jy kan die snywerk doen!

 

En, natuurlik, moenie die pampoenstukke en pitte weggooi nie. Rooster die pitte en gebruik die uitgeskepte stukke pampoen in jou gunsteling-pampoenresep. Hoekom sit jy nie vanaand pasta met geroosterde pampoen, hoender en basiliepesto en pampoenkaaskoek op die spyskaart nie? Geniet dit!

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Dít is wat ware vriendskap beteken

En onthou, om goeie vriende te hê moet jý ’n goeie vriend wees

Close