×
Skakel na Engels

Hoe om kefir te maak

Kefir is ’n gefermenteerde jogurt met uitmuntende probiotiese eienskappe. Dis so maklik om te maak – kyk hier!

NOTE: 72 °F tot 86 °F = 22 °C tot 30 °C

Om kefirkorrels in die hande te kry skakel een van die volgende verskaffers:

Suidelike voorstede, Kaapstad

Keen on Kefir: 082 975 4243 (Chantal Arends); info@keenonkefir.co.za

Houtbaai, Kaapstad

Natural Nutrition: 021 790 0150; info@naturalnutrition.co.za

Melkbosstrand, Kaapstad

Sonja du Plessis: 083 445 4690; sonja@eject.co.za

Knysna, Tuinroete

Jenina Conradie: 044 384 1691

Gauteng/landwyd

Ronalda: 072 606 1091; rscleanest@gmail.com

FOTO: iStock/PeopleImages

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief