×
Skakel na Engels

Hoe om jou suikertand te beheer

Volg dié wenke van die voedingskenner Patrick Holford

 

 

1. VOLG ’N DIEET MET ’N LAE GLISEMIESE INDEKS

Dié kosse hou jou bloedsuikervlak stabiel en moedig vetverbranding aan.

 

 

2. NEEM ’N CHROOMAANVULLING

99% daarvan word tydens kosverfyning verwyder. Dit sal jou minder na koolhidrate laat smag.

 

 

3. EET ALTYD ONTBYT …

… en eet min maar gereeld. Mik vir drie maaltye en twee peuselhappies per dag.

 

 

4. DRINK MINDER KAFEÏEN EN ALKOHOL

Albei beïnvloed jou bloedsuiker.

 

5. DRINK EERS ’N GLAS WATER …

… as jy ’n suikerdrang kry en eet dan ’n vrug met ’n paar neute of sade. Om proteïene saam met koolhidrate te eet hou jou bloedsuikervlak stabiel.

 

LEES OOK

4 maniere om jouself slanker te peusel

6 maniere om kosdrange vas te vat

10 kosse wat verbasend baie suiker bevat

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die 10 gebooie van vakansiegewigbeheer

Ons betree die “fiksheidgevaarsone” waar daar oral om ons versoeking is – kantoorpartytjies, familievieringe en ander jaarlikse byeenkomste. Vanjaar gaan...

Close