×
Skakel na Engels

Hoe om die vroee tekens van velkanker raak te sien

Vroeë opsporing is noodsaaklik in die stryd teen velkanker

1. Laat jou moesies elke jaar aan die einde van die somer ondersoek. As jy meer as 50 moesies of ’n ligte vel, hare of oë en sproete het, het jy ’n groter risiko om velkanker te kry.

2. Enige iemand met ’n familiegeskiedenis van melanoom moet elke ses maande vir ’n velondersoek gaan. Vroeë opsporing kan jou lewe red.

3. Net drie erge sonbrandsessies kan ’n normale sel in ’n kankersel verander. Gaan spreek ’n dermatoloog as jy ’n nuwe donker kol of veranderinge aan jou moesies opmerk.

Ondersoek só self jou moesies.

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
4 dinge wat dokters hul vriende oor kanker vertel

Dié spesialiste word oral van by familiereünies tot op Facebook uitgevra deur mense wat deur die k-woord bedreig voel. Hier...

Close