×
Skakel na Engels

Hoe Barbie gelyk het die jaar toe jy gebore is

Ons sal altyd ‘n sagte plekkie in ons hart vir die 1959-Barbie hê. Deur Brie Dyas
Hoe Barbie gelyk het die jaar toe jy gebore is

Nes die res van ons het Barbie se voorkoms deur die jare ’n paar veranderings ondergaan. Van swaar oogomlyner uit die 60’s tot hare uit die 80’s het sy deur die dekades so te sê elke modeneiging beproef. Ons reis terug in tyd ter ere van ons gunsteling-langbeenpop — en haar beste vriende.

1959

1959

Barbie maak in hierdie jaar haar amptelike debuut in ’n skouerlose eenstuk as Teenage Fashion Barbie.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Barbie kry nuwe voorkomste

Barbie, jy lyk regtig goed! Deur Megan Friedman

Close