×
Skakel na Engels

H&M se Kaapse winkel sal een van die grootstes ter wêreld wees!

Wees gereed! H&M se gewilde winkel maak binnekort in die V&A Waterfront oop.

Die gewilde H&M-klerewinkel sal in Oktober 2015 in die V&A Waterfront open en sal uit twee verdiepings propvol modes vir vroue en mans bestaan. Dit sal sowat 4 700 m2 beslaan, wat dit een van die grootste H&M-winkels ter wêreld maak! H&M is bekend vir klere van goeie gehalte wat teen die beste pryse verkoop word en op ’n volhoubare wyse vervaardig word – drie redes waarom ons so opgewonde is.

 

H&M_afr&eng_26.5_erin

 

Ons kan nie wag nie!

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Weet jy wat jou risiko vir diabetes is?

Sien die waarskuwingstekens vroeg raak met dié 13 belangrike vrae.

Close