×

ghd en PinkDrive bring aan jou ware skoonheid

Want jy word nie deur jou hare gedefinieer nie
ghd

Deur die jare het die vennootskap tussen ghd en PinkDrive Suid-Afrika se mobiele mammografie- en ginekologie-eenhede vir vrouegesondheid moontlik gemaak. Die fantastiese wêreldwye inisiatief tussen kankerwelsynorganisasies en ghd kry elke jaar meer momentum.

As vroue verstaan ons wat dit beteken om selfversekerd te probeer wees in ’n wêreld wat dit moeilik maak om dit te doen.

ghd het met van die briljantste en invloedrykste vroue in die mode- en skoonheidsbedryf saamgespan, asook met die dapper vroue wat borskanker beveg het, om jou skoonheidstutoriale te gee wat oor meer as net jou uiterlike voorkoms gaan.

R100 van die wins van elke aankoop van die beperkte-oplaag-ghd V Electric Pink-stileerder sal aan PinkDrive geskenk word en sal bydra tot die R220 miljoen waartoe hulle hulle verbind het om in te samel.

Jy kan ook R20 skenk deur ‘ghd’ na 40158 te SMS.

Vir meer inligting besoek www.ghdhair.com/za/pink

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Vier Borskanker-bewustheidsmaand

Koop ’n kaartjie vir die Brave is Beautiful Celebration Conference en maak hierdie Borskankerbewustheidsmaand ’n verskil

Close