×
Skakel na Engels

Geniet ’n aand van Kersliedere

Kom in die Kersstemming met die gewilde tradisie van Kersliedere sing

WES-KAAP

 

WAAR: Kirstenbosch- nasionale botaniese tuin, Kaapstad

WAT: Kersliedere by Kirstenbosch

WANNEER: Donderdag 18 Desember tot Sondag 21 Desember 2014. (Geleentheid begin om 20:00 en hekke open om 17:00. Geniet vooraf vermaak van 17:00 tot 20:00.)

KOSTE: Donderdag: Volwassenes: R80; skoliere: R55; kinders twee tot ses jaar: R15; kleuters onder twee jaar gaan gratis in.

Vrydag tot Sondag: Volwassenes: R90; skoliere: R65; kinders twee tot ses jaar: R20; kleuters onder twee jaar gaan gratis in.

KAARTJIES: Besoek www.webtickets.co.za of koop by die kaartjiekantoor by die Kirstenbosch- nasionale botaniese tuin.

VIR MEER INLIGTING: Bel Kirstenbosch Rotary by 083 270 9286, e-pos carols@kirstenboschrotary.co.za of besoek www.kirstenboschrotary.co.za.

 

 

GAUTENG

 

WAAR: Lipizzaner-sentrum, Kyalami, Midrand

WAT: Lipizzaners: Kersliedere by Kerslig

WANNEER: Donderdag 18 Desember tot Dinsdag 23 Desember 2014 om 19:00

KOSTE: R150 per persoon

KAARTJIES: Besoek online.computicket.com/web.

 

 

KWAZULU-NATAL

 

WAAR: The Ocean Terrace-veranda, The Oyster Box, Umhlanga

WAT: Kersliedere en Kerslig

WANNEER: Maandag 22 Desember om 19:00

KOSTE: Gratis

VIR MEER INLIGTING: Bel 031 514 5000 of e-pos info@oysterbox.co.za.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maak dit: Kersboom-kolwyntjies

Dié feestelike snoepgoed is nie net absoluut heerlik nie, maar kan ook dien as versiering vir jou Kerstafel

Close