×
Skakel na Engels

Gee jou grimering ’n (bekostigbare) vintage-kinkel

Met Essence se nuwe Vintage District-reeks is dit maklik om retro te lyk

 

 

Niks kos meer as R50 nie! Die grimeerreeks sluit kleure soos perske, petrolblou en bruin in, asook helder skakerings van turkoois en pienk. Dit bevat ook naellak en naelkuns. Die reeks is van 28 Maart tot einde Junie 2014 eksklusief by Dis-Chem en Clicks beskikbaar. Ons hou daarvan dat die pryse boonop ook outyds is!

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief