×
Skakel na Engels

Fotograaf neem speelterreine oor die wêreld heen af

Wanneer ons die woord “speelterrein” hoor, dink baie van ons aan kinders in uniforms wat op swaaie en klimrame speel en aan die happies in hul kosblik smul. Die fotograaf James Mollison het speelterreine reg rondom die wêreld afgeneem om te wys hoe omstandighede beïnvloed hoe ’n speelterrein lyk. Hierdie foto’s sê so geweldig baie!

Die fotograaf James Mollison bied ’n blik op die talle wyses waarop kinders reg rondom die wêreld hul pousetye op die speelterreine geniet. Hy het hierdie foto’s in ’n boek genaamd Playground gepubliseer. Sy foto’s strek so ver as Argentinië, Bhoetan, Bolivië, Indië, Italië, Japan en Nepal om die verskille én ooreenkomste tussen spelende kinders uit te beeld.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Oorvloed van oulike hondjies

Dié dierbare hondjies slaap net waar hulle wil, wanneer hulle wil!

Close