×
Skakel na Engels

Forrest Gump is 20 jaar oud

Die lewe is soos ’n boks sjokolade …

 

 

Ons is dol oor dié goedvoelfliek en om die 20ste verjaardag daarvan te vier het ons ’n mengelmoes van video’s saamgestel sodat jy die fliek saam met ons kan onthou.

 

Kyk hoe het Tom Hanks se oudisie verloop vir sy rol as Forrest Gump, waarvoor hy ’n Oscar gewen het.

 


 

 

 

En hier is Tom Hanks toe hy sy Oscar ontvang het. (Waarskuwing: Ons het trane in ons oë gehad!)

 

 

 

 

Hier is die lokprent.

 

 

 

Jy kan Forrest Gump by die iTunes-winkel koop vir R149,99 of neem dit uit vir R34,99.

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief