×

featured_category_box_1

BakingPaper_WIN_GoodHousekeeping

Bak en wen!

Met elke denkbare bykomstigheid vir die moderne bakker, waaronder bakpapier met gedrukte patrone, was dit nog nooit so maklik – of prettig – om te bak nie. Om dit te vier bied Unsgaard Baking Paper ’n kompetisie aan om kreatiewe bakkers met bakbykomstighede van altesaam R20 000 te beloon