×
Skakel na Engels

Etikette vir jou spens

Dís nou ’n prettige, maklike én bekostigbare manier om jou spens te organiseer

Laai hierdie oulike Goeie Huishouding-etikette gratis af!

 

Dis beskikbaar in vlootblou, rooi en blougroen. Maak seker jy laai die regte PDF af of druk sommer al drie uit vir ’n kleurvolle voorkoms.

Ons het ook skoon etikette ingesluit sodat jy dit by die inhoud van jou spens kan aanpas.

Lekker!

 

Aanwysings:

  • Kliek op die skakels om die etikette in PDF-formaat af te laai.
  • Druk uit.
  • Knip uit.
  • Plak die etikette op leë houers (soos flesse) of op die deksels.
  • Klaar!

 

Laai PDFs af om uit te druk:

Vlootblou

Rooi

Blougroen

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Stylvolle en unieke glase

Wees ’n bietjie minder formeel en maak soos die Europeërs – bedien wyn of vonkelwyn in kleiner café-stylglasware (of selfs...

Close