×
Skakel na Engels

Escada Joyful (video)

Dié delikaat gegeurde parfuum verskyn in die November-uitgawe van Goeie Huishouding, wat nou te koop is

Hoewel die Escada Joyful-fyngeur in die middel van Augustus in Suid-Afrika bekendgestel is, is dit ideaal vir die somer. Die hart van die geur is blomnote soos pinksterroos en magnolia. Dit het nartjie en swart aalbessie as topnote met sandelhout en heuning as basis en is ’n inspirasie vir ’n positiewe lewensbeskouing. Kry ’n kykie ager die skerms van die Escada Joyful-veldtog met die model Miranda Kerr (’n voormalige Victoria’s Secret Angel). Ons hoop die res van jou Oktober is positief en fantasties. Geniet ons November-uitgawe!

 

 

Kyk die advertensie:

 

 

 

 

Kyk die agter die skerms aksie:

 

http://youtu.be/7pmWV0ltD0E

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief