×
Skakel na Engels

Drie stappe tot skitterskoon juweliersware

Laat jou goue juweliersware of edelsteen-tierlantyntjies sonder ’n geswoeg of gesweet weer blink

 

 

1. Vul ’n klein bakkie met ongegeurde sodawater en ’n titseltjie skottelgoedwasmiddel.

2. Plaas jou blinkgoed daarin.

3. Die bruiseffek van die sodawater en die seepskuim sal die glans sonder enige gevryf of geskrop herstel.

 

Moet dié metode egter nie met pêrel-, turkoois, silwer- of kostuumjuwele probeer nie.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 maniere om jou hare in ’n kits droog te blaas

Is jy laat? Dié nuttige wenke sal jou wegblaas ... of vinnig by die deur uitkry!

Close