×
Skakel na Engels

Drie slim planne met houtkratte

Ons het ’n paar oulike maniere gevind hoe jy houtkratte in pragtige dekoritems kan omskep

1. ’n Houtkrat op wieletjies maak ’n oulike bêreplek vir allerhande los goed, soos speelgoed of boeke.

 

2.  Skep ekstra pakplek deur die kratte teen ’n muur vas te sit.

 

3. Kikker ’n tafel op sonder om ’n fortuin te spandeer. Gebruik ’n houtkrat as houer vir blomme of kerse.

 

Lees ook:

Maak dit: Papierrose

Maak dit: Drupmatjies

Doen-dit-self projekte vir ’n naweek

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Pot-pourri

Vier die lente en voeg ’n nuwe blompot of twee by jou versameling

Close