×
Skakel na Engels

DKNY se spesiale aanbod op Delicious

Vier die sprankel en swier van die feestyd met DKNY Be Delicious se Sparkling Apple-reeks, spesiaal vir Kersfees

 

 

Is hierdie houertjies nie onweerstaanbaar mooi nie? DKNY steel dié feestyd die kollig met hul bepertkte-oplaag-fyngeurreeks, wat in pragtige glinsterende botteljies verpak word!

 

  • DKNY Be Delicious Limited Edition Sparkling Apple 50 ml EDP
  • DKNY Be Delicious Fresh Blossom Limited Edition Sparkling Apple 50 ml EDP
  • DKNY Golden Delicious Limited Edition Sparkling Apple 50 ml EDP

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief