×
Skakel na Engels

Disney-karakters in Tim Burton-styl

’n Russiese illustreerder het ons geliefkoosde Disney-karakters herskep met Tim Burton as sy inspirasie en ons is dol daaroor!

Die illustreerder Andrew Tarusov van Los Angeles het homself onlangs ’n baie belangrike vraag gevra: Wat as Tim Burton al die klassieke Disney-flieks sou regisseer? Die resultaat? ’n Pragtige dog effens grieselrige versameling van ons gunsteling-karakters, herskep met ’n donker kinkel. Ons hou daarvan!

Besoek www.tarusov.com om die volledige versameling, asook Tarusov se vorige werk, te sien.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief