×
Skakel na Engels

Die nuutste neiging dié seisoen: Opgedateerde denim

Gemaklik, veelsydig en moeiteloos!
Opgedateerde denim

Denim is altyd die velige staatmaker-opsie wanneer jy ’n uitrusting beplan wat klassiek sowel as tydloos is. Dit is ’n mode-element wat al dekades lank met ons is, en beloof om nog lank te wees.

 

A post shared by ✖️meh designs (@xmehdesigns) on

Ons stel bekend: opgedateerde denim

Wat behels dit nou eintlik? Gemaklike, veelsydige, moeitelose denim, maar met ’n kinkel. Tradisionele denim ondergaan tans ’n modernisering wat nuwe lewe in hierdie betroubare kledingstof kom blaas. Of dit nou plooie, borduurwerk, lapwerk of gerafelde details is, hierdie denim-opdatering is tans ’n gunsteling onder stylkenners. 

 

A post shared by ✖️meh designs (@xmehdesigns) on

Word deel van die beweging en koop hierdie 10 opgedateerde jeans:

1. Jeans met metaalagtige afwerking R629, H&M

denim

www.hm.com/za

2. Noupypjeans R199,99, MRP

denim

www.mrp.com

3. Gelapte kêreljeans Vanaf R650, Woolworths

denim

www.woolworths.co.za

4. Gelapte noupypjeans R650, Truworths

denim

www.truworths.co.za

5. Jeans met blinkers R699, Glamorous by Superbalist

denim

www.superbalist.com

6. Geborduurde jeans R899, Revenge by Zando

denim

www.zando.co.za

7. WonderFit-jeans met blomborduursel R459 tot R499, Miladys

denim

www.miladys.co.za

8. Geborduurde kêreljeans R599, Tonni by Superbalist

denim

www.superbalist.com

9. Geborduurde noupypjeans R649, Queenspark by Zando

denim

www.zando.co.za

10. Motorfietsjeans R1 199, Woolworths

denim

www.woolworths.co.za

Laat weet ons hoe jy oor hierdie neiging voel deur vir ons te twiet by @GoodHouseSA #GHMode

FOTO: iStock/Neustockimages

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

5 verrassende skoonheidsgeheime van ou Hollywood

Seleb-ma’s en hul spieëlbeeld-dogters

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief