×
Skakel na Engels

Die mode-kopie waaroor almal op Instagram gons

En waar om vir jouself ’n paar te koop …
Instagram

Noudat ons tussen seisoene is, kort ons klerekaste beslis ’n bietjie oemf, en wat kan nou makliker wees as om ’n paar staatmaker-stewels in ’n treffende kleur aan te skaf! Rooi stewels is deesdae oral te sien. Hierdie skoene hou jou voete lekker warm, en rooi is ’n vars en vrolike kleur. Trouens, rooi stewels is die nuutste modetendens op Instagram – gaan loer gerus.

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

Hier is van ons gunsteling- rooi stewels wat aanlyn te koop is:

 

R699, Zando

Van: Good Housekeeping UK

FOTO: iStock/ASashka

LEES OOK:

“Ek het 10 verskillende SA winkels se nr. 12-jeans aangepas. Dís hoe dit gelyk het”

Hoe om na jou stewels om te sien

FOTO’S: Die stewels wat Kate Middleton al 13 jaar lank dra

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
10 maniere om jou swangerskap op sosiale media aan te kondig

Soveel inspirasie!

Close