×
Skakel na Engels

Die koningin se lewe in foto’s

Brittanje se langs regerende monarg het vanjaar 90 jaar oud geword. Hier is ’n kykie op haar lewe as koningin.
The Queen makes her first radio broadcast to the British Empire, 1940.

Die koningin doen haar eerste radio-uitsending vir die Britse ryk in 1940.

 1951 The royal couple with their children Prince Charles and Princess Anne, August 1951.


1951
Die koninklike egpaar met hul kinders prins Charles en prinses Anne in Augustus 1951.

 1953 Chatting to Sir Winston Churchill with a young Prince Charles and Princess Anne, 1953.


1953
Sy gesels met Sir Winston Churchill saam met ’n jong prins Charles en prinses Anne in 1953.

 1971 The Queen, and her Corgis, arrive for their summer holiday in Scotland, 1971.


1971
Die koningin en haar corgi’s kom in Skotland aan vir hul somervakansie in 1971.

 1983 The Queen amuses Ronald Reagan during a state dinner, March 1983.


1983
Die koningin vermaak Ronald Reagan gedurende ’n staatsete in Maart 1983.

1987 The Queen with Prince William and Prince Harry at Guards Polo Club in Windsor, June 1987.

1987
Die koningin saam met prins William en prins Harry by die Guards-poloklub in Windsor in Junie 1987.

 2009 The Queen welcomes President Barack Obama and First Lady Michelle Obama to Buckingham Palace on April 1, 2009.


2009
Die koningin verwelkom pres. Barack Obama en sy vrou, Michelle, in die Buckingham-paleis op 1 April 2009.

2014 A visit of the Tower of London's poppy installation to symbolize British and Colonial military facilities during WW1, October 2014

2014
’n Besoek in Oktober 2014 aan die Londense Tower se papaweruitstalling om Britse en koloniale militêre aanlegte in die Eerste Wêreldoorlog te simboliseer.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gelukkige verjaardag, prinses Charlotte!

Ons kan nie glo dis al ’n jaar gelede dat die Hertogin van Cambridge, Kate Middleton – soos altyd stylvol...

Close