×
Skakel na Engels

Dié handskoen vir borsondersoeke is ’n moet!

Borskanker is die algemeenste soort kanker onder Suid-Afrikaanse vroue, maar die goeie nuus is dat die vyfjaar-oorlewingskoers 98% is wanneer dit vroeg (in die gelokaliseerde stadium) opgespoor word

 

 

Die Sensa Touch Breast Self-exam Glove maak selfondersoek maklik, want dit is ontwerp om sensitiwiteit te verhoog deur friksie te verminder sodat jou vingers glad oor die borsarea kan gly. Sensa Touch is doeltreffend, nie duur nie en hoort langs jou stort of bed om jou te herinner om gereelde ondersoeke te doen. Dis biogradeerbaar, niegiftig en herbruikbaar. Sensa Touch (R199) is by Dis-Chem beskikbaar.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Sê totsiens vir hooikoors

Goed om te weet

Close