×
Skakel na Engels

Die Groot SA Bakverkoping

Spaar R344 op dié sewe cool bakgoed. Dis prettig én funksioneel. Yuppiechef se afdeling met spesiale aanbiedinge is altyd vol winskope. Wat van ’n musikale koeksnyer vir jou?

1. Versier met plesier

 

Die slim ontwerp van dié versierbottel beteken jy hoef nooit weer met ’n morsige versiersak te sukkel nie. Sweetly Does it Large Icing Bottle

Was: 160

Nou: 129

 

 

 

 

2. Stokkielekkers

 

Die nuutjie van koek op ’n stokkie raak nooit oud nie. Sweetly Does it Silicone Cake Pop Mould, 20 Holes

Was: R179

Nou: R150

 

 

 

 

3. Hartlik!

 

’n Hartvormige koekpan is perfek vir amper enige geleentheid. Master Class Non-stick Heart Shaped Cake Pan

Was: R210

Nou: R149

 

 

 

 

4. Melting moments

 

Sjokolade moet met sorg gehanteer word. Dié opvoubare silikoonbak werk net so goed in die oond as in ’n pot op die stoof. Lekue Choco Chocolate Melting Bowl

Was: R360

Nou: R249

 

 

 

 

5. Pret met pasteitjies

 

Maak prettige pasteitjies in individuele vorms met dié oulike afdrukkers. Kitchen Craft Home Made Pie Crust Cutters

Was: R140

Nou: R120

 

 

 

 

6. Hiep-hiep-hoera!

 

Dié musikale koeksnyer speel “Happy birthday”, “Jingle bells”, die troumars of “For he’s a jolly good fellow” wanneer jy ’n knoppie druk. Tog te vrolik! Kitchen Craft Kitsch’n’fun Musical Cake Servers

Was: R130

Nou: 109

 

 

 

 

7. Meng dit

 

Elke kombuis het ’n verskeidenheid veelsydige silikoonspatels nodig. Dié klomp is so oulik, jy sal beslis meer as een wil hê. Kitchen Craft Heat Funky Spatulas

Was: R170

Nou: R99

 

 

 

Hoekom ons van Yuppiechef hou

 

Dié trots Suid-Afrikaanse aanlynwinkel lewer oral in die land gratis af. En elke aflewering kom met ’n handgeskrewe nota. Koop hier: www.yuppiechef.com

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Le Creuset-uitverkoping nou aan die gang!

Ywerige kokke en aanhangers van Le Creuset sal in hul noppies wees om te hoor dié geliefde handelsmerk hou ’n...

Close