×
Skakel na Engels

Die beste olie vir elke gaarmaakmetode

Kies die regte olie vir elke gaarmaakmetode met ons nuttige oliegids wat van olyf- tot vlassaadolie insluit

 

 

1. Vir doop:

Ekstrasuiwer-olyfolie.

 

Behalwe dat dit hartvriendelik is, word dit boonop van die eerste parsing olywe gemaak wat dit geuriger as gewone olyfolie maak.

 

 

2. Vir sauté:

Olyf- of sesamolie.

 

Albei bevat hartvriendelike mono-onversadigde vette, maar dit kan by baie hoë temperature brand, wat dit ideaal maak vir wanneer jy kos oor ’n matige tot hoë hitte gaarmaak.

 

 

3. Vir rooster of braai:

Olies met poli-onversadigde vette, soos kanola- of druwiepitolie.

 

Dit laat jou toe om vleis oor ’n hoë hitte gaar te maak sonder om jou rookalarm te laat afgaan.

 

 

4. Vir slaaisouse:

Ekstrasuiwer-olyfolie of eintik enige ander olie. Probeer gerus vlassaadolie.

 

Vlassaadolie is ryk aan omega 3-vetsure en hou dieselfde voordele vir jou hart in as om vis te eet. Dis heerlik in vinaigrettes.

 

 

Lees ook

Smaaktoets: Ekstrasuiwer-olyfolie

GH-vlekverwyderaar: Olyfolie

Hoekom olyfolie die gesonder keuse is

 

 

Die artikel het oorspronklik in Redbook verskyn.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoekom olyfolie die gesonder keuse is

Deur jou gewone kookolie vir olyfolie te ruil kan dalk help om jou teen ’n beroerte te beskerm

Close