×
Skakel na Engels

Die band tussen ’n tweeling

Dié video van ’n pasgebore tweeling wat aanmekaar vashou asof hulle nog in die baarmoeder is, het ons laat glimlag. Die Franse verpleegster Sonia Rochel van Thalasso-bababaddens se baba-spa-metode behels dat die babas gemasseer word om hulle te laat ontspan

http://youtu.be/qY-d46-gPMI

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Nuwe kanale op DStv!

Hier is wat jy oor die DStv-veranderinge moet weet:

Close