×
Skakel na Engels

Deel jou beste foto van ’n langpadreis en WEN pryse tot die waarde van R100 000!

Jy kan wen met WOW en Canon-kameras!
Canon

Jou kamera is een van die belangrikste goed wat jy kan inpak wanneer jy op vakansie die langpad vat. Om die omgewing en prettige tye tydens die avontuur vas te vang terwyl ons nuwe plekke sien en tyd saam met familie en vriende deurbring, is deel van die ervaring – en natuurlik wil ons dit op sosiale media deel!

Nou kan jy jou fantastiese foto’s in meer as net jou sosialemediakringe deel en die verhaal agter dit vertel – en dan kan jy wen! Women on Wheels en Canon is op soek na die perfekte foto van ’n langpadreis en wil die storie agter dit hoor. 

KLIEK HIER om jou wenfoto op te laai en vertel ons in 150 woorde hoekom jy dol oor die plek is en hoekom dit jou foto spesiaal maak. Jy kan een van 4 pryse wen!

1ste prys is R47 397 werd en sluit in:

Canon kamera

Canon lens

2de prys is R22 995 werd  

Canon kamera

3de prys is R20 999 werd

Canon kamera

4de plek is R8 999 werd 

Canon kamera

*Wenners sal in die 2017-uitgawe van WOW Magazine aangekondig word, wat van einde Junie 2017 beskikbaar sal wees.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n safari-wegbreek ter waarde van R45 000!

Een gelukkige leser kan drie nagte se verblyf vir twee in die luukse Founders Lodge ter waarde van R45 000...

Close