×
Skakel na Engels

Candice Abrahams se mooiste rokke by 2016 Mev. Wêreld-wedstryd

’n Paar van ons gunstelingrokke wat Mev. SA by die Mev. Wêreld-wedstryd gedra het

Ons beeldskone Mev. Suid-Afrika, Candice Abrahams, het 45 vroue van oor die wêreld heen uitgestof in die Mev. Wêreld-kompetisie wat op Saterdag 12 Maart 2016 in Dongguan, China, gehou is.

 

Dit is die tweede keer in twee jaar dat ’n Suid-Afrikaner groot opslae in ’n internasionale skoonheidswedstryd maak – die voormalige Mej. Suid-Afrika Rolene Strauss het in 2014 met die Mej. Wêreld-kroon weggestap.

 

Hier is ’n paar van die absoluut asemrowende uitrustings wat Candice gedurende die wedstryd gedra het:

My gorgeous Werner Dey gown #MrsWorld2016Pageant Tonight at the GoodView Hotel China cc @mrs_south_africa

A photo posted by C A N D I C E (@candice_abrahams) on

Hooffoto via @Candice_abrahams op Instagram.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief