×
Skakel na Engels

Breinoefening

Gee jou brein oefening om jou verstand skerp te hou

 

 

Om jou grysstof te laat oefen is die beste manier om jou verstand skerp te hou, sê navorsers aan die Universiteit van Toronto, Kanada, wat 32 studies hersien het waarby 25 000 mense met ’n gesonde, normale verstand betrek is. Nie ginkgo, omega 3-aanvullings, vitamiene of ander middels was konsekwent so doeltreffend soos die programme waarvan die doel is om jou brein te laat oefen en jou geheue te verbeter nie.

“Om by die huis jou verstand te laat oefen, probeer lees, blokkiesraaisels, sudoku, rekenaarspeletjies of enige stimulerende aktiwiteit wat jy daagliks kan doen,” sê die studieleier, dr. Raza Naqvi.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoekom jou brein beter raak namate jy ouer word

Bemoedigende nuwe navorsing toon dat jou brein van jou 40’s tot jou 60’s nog berge kan versit. Lees wat jy...

Close