×
Skakel na Engels

Bobaas in die badkamer

Maak skoon soos ’n droom

 

Spaar jouself die tyd en energie as jy skoonmaak. Dit neem net…

  • Ÿ2 sekondes om enige stukkies tandepasta in die wasbak met jou vinger weg te vee voordat dit hard word en jou werk meer maak
  • Ÿ5 sekondes om die stortgordyn ná ’n stort netjies te trek sodat dit gouer droog kan word. Lastige meeldou of skimmel word ook só gefnuik.
  • Ÿ30 sekondes om die stortmure ná gebruik met ’n lap af te vee – wat beteken jy sal die mure minder gereeld hoef te skrop.

FOTO: iStock/AlexRaths

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief