×

Binne-in ons feestelike Desember-uitgawe

Die immer-inspirerende, vars en pragtige Jennifer Aniston is op die voorblad van ons Kersuitgawe en dit is PROPVOL goeie idees – meer as 300 daarvan! Ons help jou om ’n maklike Kersfees te hê met meer tyd saam met die familie en minder tyd besig met voorbereidings.
jennifer aniston voorblad

Jennifer Aniston se gids tot ’n geballanseerde (en mooi) lewe

‘Justin het pasta in my lewe teruggebring.’

 

300+ idees om Kersfees maklik te maak

Resepte, geskenke, onthaalwenke, selfdoendekor, tafeltemas en toedraai-idees om maar net ’n paar te noem.

 

Hoe om wrokke te laat vaar

… en meer vreugde in jou lewe te geniet.

 

Dis tyd vir ’n nuwe partytjierok!

Blaai na bl. 64 vir inkopie-inspirasie

 

Beskerm jou geld teen jou (goeie en slegte) buie.

 

WEN! WEN! WEN!

Wen ’n reis vir twee na Parys ter waarde van R63 000!

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief