×
Skakel na Engels

Beste ontbyt vir ’n babelas

Het jy gisteraand by jou partytjie een te veel gedrink? Hier is ’n manier om vinnig beter te voel

 

 

Proteïen is vol aminosure wat die liggaam nodig het om die lewer te ontgif, sê die dieetkundige Mitzi Dulan.

 

Eet dus ’n omelet en voeg ’n bietjie aspersies of spinasie daarby. Albei is ryk aan folaat, wat jou liggaam kan help om van die alkoholbyprodukte ontslae te raak.

 

Voeg heelgraanroosterbrood daarby om jou bloedsuiker terug na normaal te bring.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Geur jou vonkelwyn met brandewyn

Dié ongewone kombinasie maak ’n verrassend heerlike skemerkelkie. Deur Leah van Deventer

Close