×
Skakel na Engels

Beskerm jou vel met Lipidol Sunscreen Oil

Lipidol Sunscreen Oil, wat ’n SBF20 het, sal jou vel hierdie somer beskerm

Met ’n SBF20 beskerm Lipidol Sunscreen Oil jou vel doeltreffend teen fel UVA- en UVB-strale. Die vel voel bevog en word nie met ’n olierige wit laag gelaat nie. Die olie is ook wonderlik om die vel se natuurlike olielaag aan te vul wat deur die son, wind en water gestroop word.

Lipidol Sunscreen Oil het die lieflike geur van essensiële sipres- en basilie-olies. Dis geskik vir ’n sensitiewe vel en is niekomedogenies.

Wend dit aan voordat jy in die son gaan wees en weer nadat jy geswem het.

Hierdie webpromosie is deur Lipidol geborg.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gee jou vel nuwe lewe met Lipidol Overnight Face Oil

Masseer ’n paar druppels Lipidol Overnight Face Oil aan jou gesig voor slaaptyd vir ’n verjongde vel

Close