×
Skakel na Engels

Beauty Insider-geleentheid

BESPREEK NOU!

Ontdek die voordele om ’n lid van die binnekring te wees – ’n eksklusiewe geleentheid om toegang tot die beste skoonheidsraad in die stad te kry, asook tot die nuutste bekendstellings, gratis produkmonsters, geskenksakke en bederfgoed.

10 November

15:00 tot 21:00

Kaartjies

R65* + ’N DIGITALE INTEKENING VIR DRIE MAANDE OP EEN VAN ONS TOONAANGEWENDE TYDSKRIFTE **.

GRATIS GESKENKSAKKE, BEDERFGOED EN PRODUKMONSTERS!

Venue

KATY’S PALACE BAR

DESMONDSTRAAT 6, KRAMERVILLE, SANDTON, JOHANNESBURG

*OF BETAAL R75. DIT SLUIT ’N DRIE-MAANDE-INTEKENING OP DIE GEDRUKTE WEERGAWE VAN EEN VAN ONS TOONAANGEWENDE TYDSKRIFTE** IN.

GRATIS GESKENKSAKKE, BEDERFGOED & PRODUKMONSTERS!

**TYDSKRIFTITELS: COSMOPOLITAN, MARIE CLAIRE, GOOD HOUSEKEEPING OF GOEIE HUISHOUDING

Bespreek nou: https://www.quicket.co.za/events/12427-beauty-insider/

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Dra gesondheid oor, nie kieme nie

Deel ’n foto van jou kind se skoon hande op sosiale media en ondersteun Dettol se Give Life a Hand-veldtog...

Close