×
Skakel na Engels

Alkoholvrye partytjiedrankies

Maak dié verfrissende alkoholvrye skemerkelkies met die nuwe PnP Ginger Ale Flavoured Soft Drink en PnP Tonic Water Soft Drink

 

 

Southern Ginger

 

1 menttakkie

150 ml PnP Ginger Ale Flavoured Soft Drink

15 ml suikerstroop

15 ml suurlemoensap

 

Kneus die ment sagkens in ’n lang glas.Vul dit met yssplinters, voeg die oorblywende bestanddele by en meng liggies. Sit voor met ’n strooitjie.

 

 

Pat Cocktail

 

1 deel limonade

1 deel PnP Ginger Ale Flavoured Soft Drink

1 deel sodawater

1 deel soet-en-suurmengsel

1 deel PnP Tonic Water Soft Drink

1 skeut grenadienstroop

 

Vul ’n bierbeker met ys. Giet gelyke dele van elke bestanddeel daarin en sit voor met ’n strooitjie.

 

Dié nuwe mengers is by Pick n Pay beskikbaar teen R10,99 elk. Kliek hier vir nog resepte van nie-alkoholiese drankies

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Dinsdag is skoonheidsdag

: Ons het Garnier Skin Naturals Even & Matte Ideal Complexion Daily Cream op die proef gestel

Close