×
Skakel na Engels

Advertensie-promosie: Versier heerlike gebak maklik!

2014 is ’n jaar van feestelikheid vir Nicoletta, die ghoeroes in die versiering van soetgebak. Nicoletta is vanjaar tien jaar oud. Vier dit saam met hulle en gee jou gebak vandag nog daardie “sjoe”-faktor met hul fantastiese reeks koekversierings en bolae

 

 

Nicoletta beroem hulle op innoverende, opwindende produte sonder skadelike bestanddele wat hulle na die Suid-Afrikaanse mark gebring het om die lewe van baie ma’s ’n bietjie makliker te maak. Op die Nicoletta-webwerf, www.nicoletta.co.za, is die volle besonderhede oor die bestanddele in elke enkele produk sodat besorgde klante goed ingeligte besluite kan neem en só lewenslange aanhangers sal word.

 

Danksy die aanlynwinkel kan Nicoletta-aanhangers wat nie toegang tot hul wonderlike produkte in winkels het nie (of as jou plaaslike supermark nie aanhou wat jy nodig het nie) direk van Nicoletta koop. Die aanlynwinkel bied gratis aflewering met ’n deur-tot-deur-koerier vir alle bestellings van meer as R300. Nicoletta moedig alle tuisbakkers – van vaardige bakkers tot dié wat pas die opwindende wêreld van gebak betree het – aan om by die Nicoletta Bake Club aan te sluit om aan die maandelikse uitdagings deel te neem waarin hulle fantastiese pryse kan wen! Om by die Bake Club aan te sluit besoek die Nicoletta Bake Club-webwerf by nicolettabakeclub.co.za. Jy kan ook vanaf die Nicoletta-webwerf toegang tot die Bake Club verkry.

 

Nicoletta is ’n trots Suid-Afrikaanse familie-onderneming (gebore en getoë in Kaapstad) wat deur die familie besit en bedryf word. Versier na hartelus!

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Versier ’n koek soos ’n Charly’s Bakery-kenner

Jacqui Biess van Charly’s Bakery sê: “Bak is ’n wetenskap en koekversiering is die pret deel”. Stop dus jou versiersak...

Close