×
Skakel na Engels

Advertensie-promosie: Doen meer met Huletts

Huletts is trots om weer vanjaar met Goeie Huishouding saam te span vir wat die bakgeleentheid van die jaar is – Bobaas-bakkers! Huletts het iets spesiaals vir elke skepping, of dit nou soet of sout, klein of groot, dekadent of lig is

 

 

Huletts maak al langer as 120 jaar Suid-Afrikaners se lewe soeter. Of dit nou ’n behoorlike hoeveelheid Huletts melasse vir jou sjokoladekoek, ’n halwe koppie Huletts versiersuiker vir jou beroemde amandelskuimpies of net ’n eetlepel Huletts witsuiker vir daai kinkel in jou geurige bobotie is, Huletts is hier om te help.

 

Trouens, dit maak nie saak wat jy wil soet maak nie, Huletts het die perfekte oplossing vir jou. Huletts bied – bo en behalwe die bekende Huletts wit-  en Sunsweet bruinsuiker – ’n omvattende reeks suikers vir spesialiteitsgebak, soos versier- en strooisuiker, gegeurde versiersuikers, melasse, geel en karamelsuikers, asook ’n reeks strope. Hulle bied ook ’n heerlike reeks nievoedsame versoeters vir diegene wat ’n laekilojoule-, lae-GI-alternatief soek: Huletts EquiSweet and Huletts SUGAlite.

 

As jy kaartjies het om die Bobaas-bakkers-geleentheid by te woon, maak seker jy besoek die Huletts-stalletjie. Of kyk uit na terugvoering ná die geleentheid en videohoogtepunte op die Goeie Huishouding-webwerf in Augustus.

 

Met Huletts, Suid-Afrika se nommer 1-suikerhandelsnaam, kan jy meer doen! Om meer met Huletts te doen en vir meer inligting gaan na www.hulettssugar.co.za.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: 11 slim GLAD-kombuiskunsies

Maak bak ’n absolute plesier met GLAD se kleefwerende Bake & Cooking Paper

Close