×
Skakel na Engels

A-a-a-tiesjoe

Saam met nuwe blomme en warmer weer bring die lente ook minder aangename seisoensveranderinge

 

 

As jou kind elke jaar op dieselfde tyd simptome soortgelyk aan dié van verkoue kry, soos ’n genies, ’n toe neus en waterige oë, is seisoenale allergieë dalk die oorsaak. Dit kan egter behandel en selfs voorkom word. Om die hoeveelheid allergene in jou huis te verminder hou die vensters toe, trek jul skoene by die deur uit en was klere gereeld om stuifmeel te verwyder.

Probeer Otrivin Paediatric Metered-Dose Spray en Paediatric Drops om ’n verstopte neus te help verlig wat asemhaling sal vergemaklik.

 

By vooraanstaande apteke beskikbaar.

 

Lees meer: Slaan seisoenale allergieë hok


Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kan akupunktuur jóú help?

Dié antieke praktyk staan sy man teenoor moderne navorsing. Kan dit vir jóú werk?

Close