×
Skakel na Engels

8 kosse om jou beter te laat slaap

Het jy geweet die kosse wat jy eet, kan die gehalte van jou slaap beïnvloed? Hou op skape tel en maak staat op hierdie kosse vir ’n goeie nagrus

Die gesondheidsvoordele van ’n goeie nagrus is eindeloos. Slaap help om jou gelukkig en jou brein skerp te hou, jou immuunstelsel te versterk, jou middel slank en jou vel jeugdig te hou, en dit verlaag jou risiko vir hoë bloeddruk en hartsiekte. As jy sukkel om aan die slaap te raak, stel die kenners by Tempur voor dat jy die volgende kosse by jou dieet voeg om beter te slaap.

Oor Tempur

Jou matras behoort volgens jou liggaam te vorm om jou elke nag ’n rustige, luukse slaapervaring te gee. Tempur se unieke temperatuursensitiewe materiaal vorm sagkens volgens die vorm van jou liggaam en bied die volmaakte balans van algehele gerief en uitstekende ondersteuning – sag waar jy dit wil hê en ferm waar jy dit nodig het.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die Foschini-groep voeg nog 3 handelsmerke by hul aanlynwinkelsentrum

Vermy die massas mense en lang rye in dié winkelsentrum!

Close