×
Skakel na Engels

7 vinnige aandetes vir ’n besige week

’n Besige werkweek beteken dikwels jy is te moeg om aan lekker, vindingryke etes te dink. Gelukkig het ons vir jou 7 maklike resepte om dit ’n bietjie makliker te maak

Maandag

 

 

Tamatie-en-vinkel-risotto

 

 

Dinsdag

 

 

Gebraaide rys met garnale en pynappel

 

 

Woensdag

 

 

Botterskorsie-en-varkpasta

 

 

Donderdag

 

 

Salm op ’n bed van soetsuur kool

 

 

Vrydag

 

Burgers met Franse uie

 

 

Saterdag

 

Hoendersaté-en-slaaiwraps

 

 

Sondag  

 

 

Geroosterde-hoenderpastei


Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 eiervrye Banting-ontbyte

Moeg van hardgekookte eiers? Elke. Liewe. Oggend? Probeer een van dié eierlose lae-koolhidraat-opsies

Close