×
Skakel na Engels

7 maklike aandetes vir die hele week

Ons het die beplanning gedoen, al wat jy moet doen is om dit voor te berei – Geniet dit!

Maandag

 

Patatkerrie 

 

 


 

 

Dinsdag

 

 

Frikkadelle met ’n mozzarellavulsel 

 

 


 

 

Woensdag

 

 

Broccoli-en-bloukaassop 

 

 


 

 

Donderdag

 

 

Soetsuur hoender


Vrydag

 

 

Vis en tjips 

 

 


 

Saterdag

 

Hoenderrepies met ’n doopsous 

 

 


 

 

Sondag

 

Lamsvleis met boneslaai 

 

 


 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Weekaandetes vir die hele gesin

Hier is 7 heerlike etes vir die week

Close