×

7 kreatiewe Kerskranse om self te maak

Ons het ’n paar wonderlike, maar maklike maniere ontdek om hierdie dekornoodsaaklikhede vir die feestyd te maak

Hier is ons gunsteling-Kerskransprojekte om self te maak. Hulle is perfek om vakansievrolikheid na jou voordeur en sommer ook jou familietafel te bring, en hulle kan selfs spesiale handgemaakte geskenke word.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Montblanc se bederfprodukte vir Kersfees

Voel jy dié Kersfees vrygewig? Bederf iemand behoorlik met een van dié fantastiese Montblanc-artikels – of sit een op jou...

Close