×
Skakel na Engels

7 heerlike maaltye

Probeer dié week hierdie heerlike idees vir aandete

Maandag  

 

 

Pastaskulpe met bokmelkkaas en okkerneute

 

 

 

Dinsdag  

 

 

Hoender-quesadillas met avokado-tamatiesalsa

 

 

 

Woensdag  

 

 

Salm-fettuccine

 

 

 

Donderdag  

 

 

Gestoomde vispakkies

 

 

 

Vrydag  

 

 

Mexikaanse mielie-wraps

 

 

 

Saterdag  

 

 

Japtrap-rissiegereg

 

 

 

Sondag  

 

 

Spek-en-sampioenpasteie

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
7 maaltye vir dié week se aandetes

Maak aandete dié week eenvoudig

Close