×

7 heerlike idees vir aandete

Maak hierdie maklike, heerlike resepte dié week vir aandete hierdie week

Maandag: Chipotle-en-lemoenhoender

chicken recipe

 

Dinsdag: Klapper-en-blomkoolkerrie

coconut cauliflower

 

Woensdag: Hoenderburger en patatskyfies in net 3 stappe

chicken burger

 

Donderdag: Pikante salm met soja-glaseersel

salmon with soya

 

Vrydag: Nektarien-en-jalapeño-pizza

pizza

 

Saterdag: Kruisskyf met knoffelbotter

rump-steak

 

Sondag: Geroosterde eend met gestoofde appels en bessiesous

 

Sondag-bakinspirasie: Somerpoedingkoek

Probeer hierdie flatervrye somerpoedingkoek.

pudding cake

 

Heerlike nagereg: Sjokolade-fondante

Hier is nog ’n gebak om te probeer – die klassieke sjokoladefondante.

Chocolate Fondant

 

Probeer ook:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
7 maklike aandete-idees vir die week

Aandete in ’n japtrap!

Close